Back to Jobs
O

2x Leerling Motorverkoopspersoon / Learner Motor Sales Person

Free State, South AfricaContractsales-jobsPosted 7 Nov 2026

Job Description

Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12; Geldige bestuurslisensie Vaardighede: Uitgaande en vriendelike persoonlikheid; Goeie interpersoonlike vaardighede; Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels ; Rekenaarvaardig (MS Office); Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede; Goeie finansiële vaardighede. Verantwoordelikhede: Uitwerk van transaksie volgens kliënt behoefte; Bemarking van…