Back to Jobs
W

Administrateur/ Administrator

WerfnetName Unverified
South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 1 Sept 2026

Job Description

Reference: PTA000577-DG -1 Posbenaming: Administrateur/ Administrator Ligging: Faerie Glen, Pretoria Werksomgewing: Kantoor-gebaseer Oorsig 'n Professionele maatskappy in Faerie Glen is op soek na 'n entoesiastiese en georganiseerde Administrateur om by hul span aan te sluit. Die ideale kandidaat moet graag wil leer, eie inisiatief neem en uitstekende aandag aan detail hê. 'n Agtergrond in die finansiële sektor sal 'n groot voordeel wees. Sleutelverantwoordelikhede Hanteer en beantwoord alle kl…