Back to Jobs
W

Administratiewe Boekhouer

WerfnetName Unverified
West Johannesburg, South AfricaFull-timeZAR 240,000 - ZAR 480,000 /yeartrade-construction-jobsPosted 15 Aug 2026

Job Description

Ligging: Wes-Rand, Gauteng Werksure: Maandag tot Vrydag, 08:00 – 16:00 Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd Vlak: Middelvlak tot Senior Oorsig 'n Gevestigde maatskappy in die logistiek- en vragmotorvervoerbedryf is opsoek na 'n ervare en goed georganiseerde Administratiewe Klerk om die administratiewe funksie van die vervoerafdeling te ondersteun. Die ideale kandidaat sal reeds minstens 2 jaar ondervinding binne die vragmotorvervoer- of vervoersektor hê en vertroud wees met die daaglikse vloei van …