Back to Jobs
W

Bedryfs- en Ondersteuningsbestuurder / Operations and Support Manager

WerfnetName Unverified
South AfricaFull-timelogistics-warehouse-jobsPosted 22 Aug 2026

Job Description

Reference: PTA000549-NH-1 Bedryfs- en Ondersteuningsbestuurder Ligging: Pretoria Bedryf: Rekenmeesterfirma Posvlak: Middel- tot senior bestuur Diensaanvang: So gou as moontlik Oorsig van die rol 'n Gevestigde rekenmeesterfirma in Pretoria is op soek na 'n bekwame en stelselgedrewe Operations & Support Manager om die daaglikse operasionele en ondersteuningsfunksies van die besigheid te bestuur. Die ideale kandidaat sal oor 'n sterk agtergrond in financial planning beskik, uitstekende bestuursver…