Back to Jobs
W

Conveyancing Attorney

WerfnetName Unverified
Cape Town City Centre, South AfricaFull-timelogistics-warehouse-jobsPosted 11 Jul 2026

Job Description

Reference: PTA000428-DG -1 Posbenaming: Conveyancing Prokureur / Conveyancing Attorney Ligging: Kaapstad, Wes-Kaap Werksomgewing: Hibriede werk Oorsig 'n Gevestigde prokureursfirma in Kaapstad is op soek na 'n ervare Conveyancing Prokureur om leiding te neem van die firma se Eiendomsafdeling. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die hantering én toesig van transporttransaksies, asook die effektiewe bestuur van die afdeling. Die ideale kandidaat beskik oor uitgebreide ervaring …