Back to Jobs
B

Financial Manager Keimoes

Brays SPAR GroupName Unverified
Keimoes, South AfricaFull-timelogistics-warehouse-jobsPosted 12 Aug 2026

Job Description

Brays SPAR Groep is op soek na 'n bekwame, verantwoordelike en dinamiese Finansiële Bestuurder om deel van ons bestuurspan te word. Die suksesvolle kandidaat sal 'n sleutelrol vervul in die finansiële bestuur, operasionele beheer en daaglikse bestuur van die groep. HOOFVERANTWOORDELIKHEDE • Volledige finansiële bestuur en verslagdoening van die groep • Opstel en ontleding van maandelikse bestuursrekeninge • Begrotings, kontantvloeibeplanning en finansiële vooruitskattings • Monitering en ontled…