Back to Jobs
V

Pretoria

Van Wyk investmentsName Unverified
Pretoria, South AfricaContractFrom ZAR 180 /yearlogistics-warehouse-jobsPosted 24 Jun 2026

Job Description

Inwonende somatoloog; reis saam met die prinsipaal wanneer hy reis. 160 ure per maand. Die meeste ure sal buite tradisionele werksure wees wanneer hy werk, behalwe oor naweke of gedurende reis. Wesenlike internasionale reis is moontlik. 'n Vennootskap van twee somatoloë is ideaal om geselskap en diens gedurende meer veeleisende en/of stiller periodes te verseker — veral in die buiteland. Kwalifikasies en ervaring in somatologie, massering, pleegsorg en of biokinetika sal oorweeg word. R15k afha…