Back to Jobs
W

Senior Boekhouer / Senior Bookkeeper

WerfnetName Unverified
South AfricaFull-timelogistics-warehouse-jobsPosted 3 Jul 2026

Job Description

Reference: PTA000413-NH-1 Posbeskrywing: Senior Boekhouer Ligging: Menlyn, Pretoria Inleiding Ons werf tans namens 'n gevestigde rekenmeesterspraktyk in Menlyn vir 'n ervare en noukeurige Senior Boekhouer. Hierdie geleentheid is ideaal vir 'n professionele persoon met sterk tegniese rekeningkundige kennis, uitstekende administratiewe beheer en die vermoë om finansiële prosesse akkuraat en doeltreffend te bestuur. Die suksesvolle kandidaat sal 'n sleutelrol speel in die bestuur van die volle rek…