Back to Jobs
W

Senior Rekenmeester / Senior Accountant

WerfnetName Unverified
Centurion, South AfricaFull-timelogistics-warehouse-jobsPosted 3 Jul 2026

Job Description

Reference: PTA000414-NH-1 Posbeskrywing: Senior Rekenmeester Ligging: Centurion Werkswyse: Voltyds, werk van die huis af Inleiding Ons werf tans namens 'n gevestigde rekenmeesterfirma in Centurion vir die aanstelling van 'n Senior Rekenmeester. Ons is op soek na 'n ervare, selfgedrewe en detailgeoriënteerde professionele persoon wat gemaklik in 'n afstandswerksomgewing funksioneer en 'n hoë standaard van akkuraatheid, verantwoordbaarheid en dienslewering handhaaf. Die suksesvolle kandidaat sal …