Back to Jobs
O

Technical Field Officer in Training / Tegniese Veldbeampte in Opleiding

Port Elizabeth, South AfricaContractlogistics-warehouse-jobsPosted 12 May 2026

Job Description

Kern doel van die pos: Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die vesel en lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog. Minimum Vereistes: Graad 12; Toepaslike tersiêre landbou kwalifikasie; Skaap ras en / of wolklas kursusse voordelig; Geldige rybewys. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Lewendehawe, skaap en wol kundigheid; Kennis van kuddebestuur; Kennis van wol en bokhaar bedry…