Back to Jobs
W

Bloemfontein

WerfnetName Unverified
Bloemfontein, South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 1 Aug 2026

Job Description

Reference: PTA000489-NH-1 Posbeskrywing: Rekenkundige / Administratiewe Beampte Ligging Bloemfontein Werkswyse Werk vanaf huis af, met plaaslike ondersteuning en administratiewe take in Bloemfontein. Oor die pos Ons is op soek na 'n bekwame en selfstandige Rekenkundige / Administratiewe Beampte om finansiële en administratiewe ondersteuning te bied aan 'n jagbesigheid, asook aan 'n studentehuis wat van tyd tot tyd administratiewe hulp benodig. Die suksesvolle kandidaat moet sterk administratiew…