Back to Jobs
C

Ladybrand

Competent CandidatesName Unverified
South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 30 Jul 2026

Job Description

Kern doel van die pos: Beperk besigheid risiko's deur transaksies op FNB, ABSA en Standard bank te rekonsilieer. Minimum Vereistes: Graad 12 met Rekeningkunde. Huidige studies in B.Com of soortgelyke kwalifikasie sal voordelig wees. Vorige Rekenmeesters ondervinding in Agri bedryf ‘n aanbeveling. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels. Rekenaarvaardig (MS Office). Syfervaardig. Rekeningkundige insig. Kennis van IFRS. Goeie interpersoonlike vaardighede. Verant…